LETTER, B.G. FOURIE TO GENERAL H.J. VAN DEN BERGH
This document was made possible with support from the MacArthur Foundation
CITATION SHARE DOWNLOAD-
Citation
get citation
"Letter, B.G. Fourie to General H.J. van den Bergh," September 10, 1974, History and Public Policy Program Digital Archive, Portugal’s African Territories, 1, 1/14/10, South African Department of Foreign Affairs Archives . Obtained by Jamie Miller. https://digitalarchive.wilsoncenter.org/document/134584 - Share
- Download
VIEW DOCUMENT IN
AFRIKAANS (TRANSCRIPTION) HTML
10-9-1974 GEHEIM Geagte kollega, Ek stuur u hiermee stukke wat sopas van ons Ambassade in Madrid ontvang is, en waarin ons finansiële steun aange-vra word deur twee politieke organisasies vir wat hulle in dele van Afrika beoog. Die een gaan oor n moontlike staatsgreep in die Spaanuse gebied van Fernando Poo, waar n groep leiding van ene Antonio Pastor Bolequio en, na bewering, met die ondersteuning van die regering van Gaboen, die huidige bewind omver wil werp. Die ander gaan oor Guinea-Bissau, waar die P.A.I.G.C. nou formeel deur die Portugese Regering erken word, maar waar die “Democratic Movement of Guinea-Bissau”, onder leiding van dr. Antonio Batica Ferreira as Sekretaris-generaal, wil oorneem en ons nou om finansiële ondersteuning nader. As u daarmee akkoord gaan, sal ons ons Ambassade waarsku om hierdie mense geen aanmoediging te gee nie. [Handwritten addition: m.a.w. om hulle te laat verstaan dat ons nie inmeng nie] B.G. FOURIE Genl. H.J. van den Bergh, Sekretaris van Veiligheidsinligting, KAAPSTAD JHS/mv
ORIGINAL SCAN PDF
Click here to view the PDF file in a new window.